'n Fees wat die Noord-Kaap en Karoo se aanbiedinge vier ten opsigte van buitelug aktiwieteite en produkte word beplan vir September 2012. Onder andere gaan dorpe uit die Provinsie en streek genooi word om hulle dorp en streek te kom aanbied.
As u produkte of aktiwiteite het wat u graag wil aanbied, kan u solank daarvoor beplan!